Natuurfilosofie (Lat: philosophia naturalis) was die filosofiese studie van die natuurlike wêreld, wat uitgemond het in die natuurwetenskappe.
Die bekendste natuurfilosoof was Aristoteles.
Developed by StudentB